Waarskuwings vir reën en donderstorms uitgereik

Lees ook :

Waarskuwings vir reën en donderstorms uitgereik
Waarskuwings vir reën en donderstorms uitgereik fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 1-waarskuwing vir erge reën vir die Wes-Kaap en die kus van die Noord-Kaap uitgereik.

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms is vir KZN uitgereik.

Bronne: Saws

Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief