Wag (18) wat langs koningin Elizabeth II se kis loop, sterf

Lees ook :

Wag (18) wat langs koningin Elizabeth se kis loop dood
Wag (18) wat langs koningin Elizabeth se kis loop dood fotokrediet: Daily Mail

‘n Lid van die koninklike wag wat langs koningin Elizabeth II se kis geloop het, is dood in sy barakke gevind.

Troep Jack Burnell-Williams (18) het ‘n sleutelrol gespeel in die optog wat die koningin se kis begelei het terwyl dit vroeër hierdie maand op ‘n kanonwa van Westminster Abbey, deur Whitehall, af in The Mall en verby Buckingham-paleis na Wellington Arch gedra is.

Polisie en paramedici van die Londense ambulansdiens het na Hyde Park Barracks in Knightsbridge, Sentraal-Londen gejaag nadat die alarm Woensdag om 15:48 gemaak is. Burnell-Williams is op die toneel dood verklaar.

Die polisie het gesê geen vuilspel word vermoed nie.

Bronne: Daily Mail, Lad Bible

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook; Oorsaak van koningin Elizabeth II se dood bekend

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief