VSA. – ‘n Hoëkaliber-vuurwapen wat glo in die moord op Charlie Kirk gebruik is, is in ‘n beboste gebied gevind.
Die FBI het beeldmateriaal van ‘n “persoon van belang” vrygestel en gesê die verdagte “lyk of hy universiteitsouderdom is” en dat “die verdagte in ‘n woonbuurt ingevlug het”.
Bronne: BBC, NBC News, Sky News