Warm, ongemaklike weer vir Noord-Kaap en Wes-Kaap vir vandag voorspel

Lees ook :

Warm, ongemaklike weer vir Noord-Kaap en Wes-Kaap vir vandag voorspel fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het warm, ongemaklike weer vir dele van die Noord-Kaap en Wes-Kaap vir vandag voorspel.

Lees ook: Hittegolf vir Wes-Kaap voorspel

Temperature kan die lae 40’s in die Matzikama- en Bergrivier-munisipaliteite in die Wes-Kaap bereik. ‘n Hittegolf is vir die Wes-Kaap van vandag af tot Sondag voorspel.

Mense word aangemoedig om uit die son te bly indien moontlik.

Bronne: SAWD

Lees ook: Hittegolf vir Wes-Kaap voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief