Brekende Nuus
Afrikaans

Warm, ongemaklike weer vir Wes-Kaap en Noord-Kaap vir vandag voorspel

Warm, ongemaklike weer vir Wes-Kaap en Noord-Kaap vir vandag voorspel

fotokrediet: SAWD
Warm, ongemaklike weer vir Wes-Kaap en Noord-Kaap vir vandag voorspel fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het warm, ongemaklike weer vir vandag vir die Wes-Kaap en Noord-Kaap voorspel.

Lees ook: Nuwe roete oorweeg vir Kaapstad se Tweede Nuwejaar-optog

Die weerdiens het gewaarsku die warm en ongemaklike weer word vir die Namakwa distrik, Sentraal-Karoo, Kaapse Wynlande, die Tuinroete en Overberg en die Wes-Kus voorspel.

Temperature kan die hoë 30’s deur die dag bereik. Mense word gewaarsku om versigtig te wees vir sonsteek en hipertermie.

Bron: SAWD

Lees ook: Nuwe roete oorweeg vir Kaapstad se Tweede Nuwejaar-optog