Wat skuil agter die Sheldon-fortuin? Vind uit in DéjàVu deur ChanettePaul

Lees ook :

Zabeth Meyer beland op Kronkelrivier om navorsing vir die krimiskrywer Wilbur Sheldon te doen. In sy skatryk familie se Victoriaanse herehuis, Sheldon Manor, kom sy al hul vreemde tragedies en intriges teë. Kort ná Zabeth se aankoms gebeur daar nog ’n ongeluk by Sheldon Manor en skielik lyk gebeure van vyf en twintig jaar gelede heel anders … Wat skuil agter die Sheldon-fortuin?

Kry jou kopie van #DéjàVu deur #ChanettePaul nou by jou naaste boekwinkel of aanlyn: https://loom.ly/hU0ZvSc

#Lekkerleesverhaal #Romanse #Spanning #Geskiedenis

*ADVERTENSIE

Lees ook: Wat skuil agter die Sheldon-fortuin?

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief