Brekende Nuus

Wat skuil agter die Sheldon-fortuin?

Tussen Zabeth, Wilbur en die aantreklike Liam Sheldon moet hulle die Sheldon-dinastie se donker geheime en hul elkeen se eie verlede ontrafel voordat nog iemand seerkry.

 Kry jou kopie van #DéjàVu deur #ChanettePaul hier: https://loom.ly/hU0ZvSc

#Lekkerleesverhaal #Romanse #Spanning #Geskiedenis

*ADVERTENSIE

Lees ook: Vind uit wat die Sheldon-familie wegsteek in DéjàVu deur Chanette Paul