Lotto uitslae vir 15 Oktober 2025
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 16, 17, 20, 27, 49, 51. Bonus: 57. Lotto Plus 1: 28, 43, 45, 53, 56, 58. Bonus: 33. Lotto Plus 2: 01, 21, 28, 38, 51, 56. Bonus: 19.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,055 op Wednesday 15 October 2025.
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 16, 17, 20, 27, 49, 51. Bonus: 57. Lotto Plus 1: 28, 43, 45, 53, 56, 58. Bonus: 33. Lotto Plus 2: 01, 21, 28, 38, 51, 56. Bonus: 19.…
KWAZULU-NATAL. – Die lugreddingskoördinasiesentrum (ARCC) is vandag (Woensdag 15 Oktober) in kennis gestel van ’n ligte vliegtuig in Nottingham wat ’n MAYDAY-sein aan lugverkeerbeheer…
Hou jou jaareindfunksie by die Horseshoe Motel. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832 5267 om jou bespreking te maak of stuur ‘n…
Staatskoerant regskennisgewings dien as die amptelike openbare rekord van sake soos oorlede boedels, likwidasies, kuratorskappe en maatskappyveranderinge. Dit stel skuldeisers, erfgename en ander belanghebbendes…
VRYSTAAT. – Nog agt betogers, vermoedelik studente van die Universiteit van die Vrystaat, is vanoggend (Woensdag) omstreeks 07:20 in hegtenis geneem nadat hulle DF…
KWAZULU-NATAL. – AO Vincent Mkhize (46), gestasioneer by Umlazi-misdaadvoorkomingseenheid, is vir die moord op Ayanda Gift Mkhize (25), sy seun, skuldig bevind nadat hy…
Die Suid-Afrikaanse mediapersoonlikhied Nhlamulo “Nota” Baloyi het sy VSA-visum verloor nadat hy sosialemediaplasings oor Charlie Kirk gemaak het. Lees ook: VSA wil buitelanders deporteer…
Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n daling in die brandstofprys in November. Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag…
NOORD-KAAP. – Die nasionale vervolgingsgesag het beklemtoon dat dit sal toesien dat persone wat wetstoepassingsbeamptes aanval of belemmer, volgens die wet aanspreeklik gehou word.…
GAUTENG. – Die nasionale vervolgingsgesag se ondersoekdirektoraat teen korrupsie (IDAC) het die Pretoria-hooggeregshof genader om ’n beslissing van ’n landdros te hersien wat hom…