Lees ook: Weerwaarskuwings vir vandag
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik.
’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge deinings is uitgereik vir George, Plettenbergbaai, Mosselbaai, Stilbaai, Kaap Agulhas, Hermanus, Kaappunt, Tafelbaai, Saldanhabaai, Lambertsbaai en Strandfontein.
Bronne: SAWS
Lees ook: Weerwaarskuwings vir vandag