Weerwaarskuwings oor donderstorms en moontlike oorstromings uitgereik vir vandag

Lees ook :

Weerwaarskuwings oor donderstorms en moontlike oorstromings uitgereik vir vandag fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik oor donderstorms, reën en moontlike oorstromings.

Lees ook: Powerball uitslae vir 14 Maart 2025

’n Geel vlak 4-waarskuwing vir erge reën en oorstromings is uitgereik vir KwaZulu-Natal. ’n Geel vlak 2-waarskuwing geld vir erge donderstorms, reën en oorstromings vir die Noord-Kaap.

’n Geel vlak 1-waarskuwing is vir die Oos-Kaap uitgereik vir moontlike oorstromings weens storms.

Reën is vir die grootste deel van die land voorspel.

Bronne: SAWD

Lees ook: Powerball uitslae vir 14 Maart 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief