Lees ook: Lotto uitslae vir 28 Desember 2024
Die persoon wat op 28 Desember 2024 die Lotto-boerpot van R40 miljoen gewen het, het na vore gekom om die prysgeld te eis.
Dit is onbekend of die persoon ’n man of ’n vrou is. Die persoon het die kaartjie, veilig in toiletpapier toegedraai, by Ithuba in Port Elizabeth gaan toon om die geld op te eis.
Dit is onbekend wat die wenner se planne met die prysgeld is, maar het gesê: “Wanneer jy geseën word, is dit jou plig om ander te seën.”
Bronne: National Lottery
Lees ook: Lotto uitslae vir 28 Desember 2024





