Die wenner van die R163 552 190.60 Powerball-boerpot het self die nommers op die Nedbank-toep gekies, terwyl die wenner van die R32 miljoen PowerballPlus-boerpot die FNB-toep gebruik het.
Mense word aangemoedig te kyk of hulle gewen het. Kaartjies is geldig vir 365 dae.
Bronne: National Lottery
Lees ook: Powerball uitslae vir 21 Oktober 2025





