Wêreld Geen Tabak-dag poog om die greep van verslawing te breek

Lees ook :

Tabakgebruik eis die lewens van tot die helfte van gebruikers wat nooit ophou met die rookgewoonte nie. Volgens statistieke sterf meer as 7 000 000 mense jaarliks weens tabakgebruik.

Lees ook: Studie toon skerp styging in damprook onder leerlinge

https://nuusflits.com/studie-toon-skerp-styging-in-damprook-onder-leerlinge/

Wêreld Geen Tabak-dag word jaarliks op 31 Mei gehou.

Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) ontwerp tabak- en nikotienmaatskappye doelbewus hul produkte om jou verslaaf te kry. Met aanloklike geure en verkoelingsmiddels word die skerpheid van nikotien verblooem sodat jy meer inasem en vinniger verslaaf raak.

Die WGO sê die greep van verslawing kan verbreek word en die voordele daarvan word amper onmiddellik gevoel.

Jou hartdklop daal binne 20 minute en binne 2-12 weke verbeter jou longfunskie. Verder word die risiko vir hartsiektes gehalveer.

Vir hulp om verslawing te verbreek en meer inligting, besoek:

https://www.who.int/campaigns/world-no-tobacco-day/2026

Bron: Wêreldgesondheidsorganisasie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief