IT-probleme dwarsoor die wêreld het nuusmaatskappye, banke, lughawens, treinstasies, telekommunikasiemaatskappe en selfs supermarkte van lyn af.
Microsoft Windows is van lyn af en verskeie vlugte is gegrond oor probleme by lughawens.
Probleme is aangemeld by Woolworths, lughawens in talle lande, treinstasies, RSG, Capitec, Sky News en die Londense effektebeurs.
Die probleme is aangemeld by organisasies wat van die dienste van die kubersekuriteitsmaatskappy, CrowdStrike, gebruik maak.
Bronne: SBS News, NDTV, Tech Central
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: