Lees ook: Nog twee gevalle van a-pokke aangemeld
Die WGO oorweeg dit om a-pokke as ‘n wêreldwye gesondheidsnoodgeval te verklaar na die uitbraak van die virussiekte in 12 Afrika-lande.
Dr. Tedros Adhanom Ghebreyesus, direkteur-generaal van die WGO, het gesê daar sal moontlik binnekort ‘n vergadering wees om te besluit of ‘n noodgeval aangekondig moet word.
Dit volg ná gevalle in Afrika-lande begin styg het en ‘n nuwe gevaarliker soort a-pokke in die Afrika-lande aangemeld is.
Bronne: The Health Site, All Africa, Moneyweb
Lees ook: Nog twee gevalle van a-pokke aangemeld





