Brekende Nuus
Afrikaans

Willem Botha: vol lewe vir dié entrepreneur

Willem Botha en sy ma, Sarie. 
Foto: LiG
Willem Botha en sy ma, Sarie. Foto: LiG

Willem Botha se volgepropte dagboek sal menigeen die hasepad laat kies. Die een dag skuif hy agter die kamera in om foto’s vir ’n glanstydskrif te neem, nadat hy vooraf ook die grimering en haarstilering hanteer het; die volgende dag bied hy ’n stylvolle skoonheidwerkses­sie vir sowat 300 vroue aan. En by dié Wil­lem Botha Make-Up Masterclass gebruik hy sy eie grimeerreeks, Willem Botha Beauty, om al sy grimeertegnieke te wys.

Sy ma, Sarie, het ‘n groot invloed op sy lewe en hom hom geleer daar is nie probleme in die lewe nie, net oplossings.

Lees LiG se onderhoud met Willem en sy ma, Sarie, hier.