Ek is nou klaar met my 2-dag detox.. 3de dag met ’n verskriklike hoofpyn.
Woensdae is n meer rustige oefen sessie, het dit heelwat geniet…
Gelukkig is die week al halfpad, kan voel die energie is bietjie min vandag.