Women for Change verwelkom G20-lede met ‘waarheid’ op advertensiebord

Lees ook :

Women for Change verwelkom G20-lede met nuwe bord fotokrediet: Women for Change Facebook

Women for Change het die wêreldleiers wat tans in Suid-Afrika is vir die G20-beraad met ‘n nuwe advertensiebord verwelkom met “’n waarheid wat ons regering nie meer kan begrawe nie”, staan. Die bord het ‘n tekening van ‘n kis op en sê: “Welkom in die land waar vrouens net veilig is in ‘n kis”.

Lees ook: Women for Change beplan nasionale stilstand oor vrouemoord vir 21 November

Women for Change beplan vandag ‘n nasionale stilstand teen vrouemoord en geslagsgeweld.

Bronne: Women for Change Facebook

Lees ook: WFC vergader met ministers oor geweld teen vroue – spesiale ondersoekeenheid loods program

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief