Woon die oggendgesprek met Dawie Roodt en Willem Basson by die Horseshoe Inn by

Lees ook :

Die Horseshoe Inn Kimberley en die Yonder Hartsfees bied ‘n oggendgesprek met Dawie Roodt en Willem Basson op 28 Augustus vanaf 09:00 aan. Kaartjies is R150 p.p. en sluit ‘n volledige English breakfast in. Daar sal ook ‘n kontantkroeg beskikbaar wees.

Maak jou bespreking by [email protected] of skakel 053 110 0260.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Die Horseshoe Inn Kimberley maak jou troudag nog beter as wat jy kon droom

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief