Lotto uitslae vir 7 Augustus 2024
Boerpotte: Lotto: R3 miljoen Lotto Plus 1: R8 miljoen Lotto Plus 2: R31 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 01, 10, 13, 32, 37, 48. Bonus 45. Lotto Plus…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,621 op Wednesday 7 August 2024.
Boerpotte: Lotto: R3 miljoen Lotto Plus 1: R8 miljoen Lotto Plus 2: R31 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 01, 10, 13, 32, 37, 48. Bonus 45. Lotto Plus…
KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van ‘n volwasse man is Woensdag in Inanda ongeveer 160 m teen die kant van ‘n berg af gevind. IPSS…
NOORDWES. – Die Valke het Woensdag platinum ter waarde van R350 m., wat vermoedelik gesteel is, gekonfiskeer en sewe verdagtes in hegtenis geneem. Lt.kol.…
GAUTENG. – Paseka Motshoeneng (56) aka Mboro (“profeet”) het Woensdag saam met sy seun en sy lyfwag, Vincent Baloyi, en Revival Motshoeneng in die…
OOS-KAAP. – Granton Williams (47) is Maandag deur die Gqeberha-hooggeregshof op 16 aanklagte vir ‘n reeks verkragtings tot vyf keer lewenslank gevonnis. Kapt. Sandra…
OOS-KAAP. – Die verdagte wat na bewering ‘n tienermeisie op 14 Julie in North End in Gqeberha verkrag het, word deur die GKS-eenheid gesoek.…
LIMPOPO. – ‘n Verdagte (44) is Maandagaand met ‘n vermoedelik gesteelde Toyota Fortuner op ‘n pad langs die N1 langs ‘n plaas buite Polokwane…
Wanneer jy die lokaal by die Horseshoe Inn Kimberley bespreek, kry jy al die nodige toerusting, verversings, middagete én die versekering dat jou konferensie…
Ervaar die eersteklas lewe wanneer jy in die Chery Tiggo 8 Pro ry. Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61…
Vermy die dorp en laat jou vleis by jou voordeur aflewer wanneer jy op die iBEEF-toep bestel. Laai die iBEEF-toep af van die App…