Woonstel brand in Belvedere

Lees ook :

Woonstel brand in Belvedere
Woonstel brand in Belvedere fotokrediet: Facebook

Lees ook: Powerball-boerpot vanaand R20 m.

BELVEDERE. – ’n Vrou is beseer en ’n man het rook ingeasem na hulle woonstel op die grondvloer in Azadlaan in Flamingo Heights, Belvedere, gister aan die brand geraak het.

Die paar het die Reaksie-eenheid Suid-Afrika (Rusa) geskakel na hulle wakker geword het in ’n woonstel vol rook. Hulle kon nie hulle sleutel kry nie en moes ’n venster breek om uit die woonstel te kom.

Die vrou het haar arm beseer met die gebreekte glas van die venster. Die brand het glo in die kombuis begin.

Bronne: Facebook

Lees ook: Powerball-boerpot vanaand R20 m.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief