Brekende Nuus
Afrikaans

11 dood in massaskietery

fotokrediet: canva
fotokrediet: canva

SAULSVILLE. – Altesaam 25 mense is geskiet en 11 is dood in ‘n massaskietery.

Die SAPD het ‘n soektog na drie onbekende verdagtes geloods.

Drie minderjariges -‘n 3-jarige seun, 12-jarige seun en 16-jarige meisie – is ook in die skietery dood.

Bron: SAPD

Lees ook: Vier dood in skietery in VSA