Vier dood in skietery in VSA

Lees ook :

Vier dood in skietery in VSA fotokrediet: X

MISSISSIPPI, VSA. – Vier mense is gisteraand dood en 12 is beseer toe ‘n skietery in die hoofstraat van Leland, Mississippi, VSA, uitgebreek het. Vier mense is kritiek tydens die skietery beseer.

Lees ook: Hamas sê dit sal vanaf Maandag gyselaars begin vrylaat

Die Leland-polisiedepartement het gesê nog niemand is in hegtenis geneem nie en die verdagte word gesoek. Die departement ondersoek nog die skietery en het aan die BBC gesê dit kan nie tans enige verdere inligting vrystel nie.

Bronne: BBC, New York Post, NPR

Lees ook: Hamas sê dit sal vanaf Maandag gyselaars begin vrylaat

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief