Lees ook: Sowat 20 mense dood in tropiese storm in Filippyne
FILIPPYNE. – Sowat 116 mense is dood in tropiese storm Kristine, internasionale naam Trami, in die Filiipyne. 109 mense is in die storm beseer en 39 word vermis.
Die nasionale rampbestuurraad in die Filippyne het gesê ses miljoen mense is deur die storm geaffekteer. Dit is moontlik dat die dodetal sal verander.
Bronne: The Star, The Manila Times, Inquirer
Lees ook: Sowat 20 mense dood in tropiese storm in Filippyne





