Sowat 20 mense dood in tropiese storm in Filippyne

Lees ook :

Sowat 20 mense dood tydens tropiese storm in Filippyne
Sowat 20 mense dood tydens tropiese storm in Filippyne fotokrediet: Canva

Lees ook: Israeliese lugaanval op huis in Libanon dood 19

FILIPPYNE. – Sowat 24 mense is oorlede na ‘n hewige tropiese storm in die Filippyne oorstromings en grondstortings veroorsaak het.

Meer as 150 000 mense moes uit hulle huise vlug toe die tropiese storm, Trami, die land se hoofeiland getref het.

Die oog van die storm het vanoggend oor die noordelike Filippynse berge beweeg. Die dodetal sal moontlik styg soos reddingspanne met opruimings voortgaan.

Bronne; DW – South Africa, BBC, CNN

Lees ook: Israeliese lugaanval op huis in Libanon dood 19

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief