126 dood na aardbewing in Tibet

Lees ook :

126 dood na aardbewing in Tibet fotokrediet: Canva

Lees ook: Tibet-aardbewing eis 95 lewens

TIBET. –  Sowat 126 mense is reeds oorlede en minstens 180 is beseer na ’n aardbewing Tibet se heilige stad, Shigatse, Dinsdag getref het. Meer as 3 600 huise is in die aardbewing vernietig.

Reddingspogings is aan die gang om oorlewendes op te spoor wat moontlik hipotermie kan ervaar.

Volgens die Chinese media het die aardbewing 6.8 op die Richterskaal gemeet, maar die US Geological Survey het dit as ’n 7.1-aardbewing bestempel.

Verskeie naskokke, wat tot op 4.4 meet, is tot in Nepal en Indië gevoel.

Bronne: ABC News, Business Standard, Global Times

Lees ook: Tibet-aardbewing eis 95 lewens

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief