Brekende Nuus
Afrikaans

14 vlugtelinge dood toe weerlig hulle tydens kerkdiens tref

14 mense dood na weerlig hulle tref tydens kerkdiens

fotokrediet: Canva
14 mense dood na weerlig hulle tref tydens kerkdiens fotokrediet: Canva

Lees ook: Sneeu en reën ná hittegolf voorspel

UGANDA. – Altesaam 13 kinders en een volwassene is dood toe weerlig hulle tydens ‘n kerkdiens by ‘n Ugandese vlugtelingkamp in die noordweste van die land getref het.

Sowat 34 mense is tydens die voorval beseer. Die slagoffers het ‘n kerkdiens in ‘n metaal struktuur bygewoon toe dit deur weerlig getref is.

Uganda is in die laaste tyd swaar getref deur storms met erge reën, donderweer en weerlig.

Bronne: BBC, Sky News, Africa News

Lees ook: Sneeu en reën ná hittegolf voorspel