Brekende Nuus
Afrikaans

Sneeu en reën ná hittegolf voorspel

Sneeu en reën voorspel met hittegolf

fotokrediet: Canva
Sneeu en reën voorspel met hittegolf fotokrediet: Canva

Lees ook: Hittegolf op pad

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing vir sneeu vir die Oos-Kaap uitgereik. Waarskuwings is ook uitgereik vir erge reën in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal.

Die waarskuwings volg op die hakke van ’n hittegolf wat vandag eers gaan begin opklaar.

Mense word gevra om die weer in hulle omgewing dop te hou vir enige veranderinge voor hulle reis.

Bronne: Saws

Lees ook: Hittegolf op pad