15 mense dood na motorbom in Sirië ontplof

Lees ook :

15 mense dood na motorbom in Sirië ontplof fotokrediet: X

SIRIЁ. – Minstens 15 mense is in Sirië dood, 14 van hulle vrouens, na ‘n motorbomaanval op ‘n voertuig wat landbouwerkers vervoer het.

Lees ook: Voormalige Franse chirurg aangekla van 299 kinders se verkragting

Nog 15 vrouens is in die ontploffing beseer en die dodetal kan moontlik styg. Nog geen gewapende groepe het verantwoordelikheid vir die ontploffing aanvaar nie.

Dit is die tweede motorbomaanval in Manbij in slegs drie dae. ‘n Vrou en twee kinders is Saterdag dood na ‘n motorbomaanval in ‘n straat in die stad. Nege mense is in daardie aanval oorlede.

Bronne: BBC, Euronews, ABC News

Lees ook: Voormalige Franse chirurg aangekla van 299 kinders se verkragting

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief