18 dood nadat boot met migrante omslaan

Lees ook :

18 dood nadat boot met migrante omkeer

KRETA, GRIEKELAND. – 18 mense is dood nadat ‘n boot met migrante naby Kreta omgeslaan het.

Lees ook: Tsjernobil se hoofskild af ná hommeltuigaanval – VN-waghond

Twee mense is gered, maar die res het verdrink.

Die boot is deur ‘n Turkse vragskip gekry waar dit half gesink naby Lerapetra in Kreta was.

Dit is onbekend wat die boot laat omslaan het.

Bronne: Euronews, NPR, DW

Lees ook: Tsjernobil se hoofskild af ná hommeltuigaanval – VN-waghond

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief