18-jarige ernstig beseer in ongeluk met vierwielmotorfiets

Lees ook :

Foto: Midlands EMS

KWAZULU-NATAL. – ‘n 18-jarige seun is ernstig beseer toe hy Dinsdag in die omgewing van Curry’s Post, in Howick, in ‘n ongeluk met ‘n vierwielmotorfiets was.

Midlands EMS sê die diens se gevorderde lewensondersteunende ambulans is saam met Midlands EMS K9 Search and Rescue Unit na die toneel. Die seun is met behulp van gespesialiseerde reddingstoerusting gestabiliseer, voordat hy na ‘n vlak 1 trauma-hospitaal vervoer is.

Trudi Power Moran, Callum Moran se ma, het haar dankbaarheid teenoor Midlands EMS uitgespreek.

“I am so grateful to Midlands EMS and their team for attending to my son today. You were all amazing in a very traumatic and frightening experience.

My son is experienced in riding off-road bikes and quads and what happened was a reminder that freak accidents can happen so quickly. I so appreciate everyone’s love and prayers and am grateful that Callum is getting the best treatment and that his injuries are not as serious as we originally thought. By the Grace of God.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief