20 kinders dood ná Thaise skoolbus aan die brand raak

Lees ook :

20 kinders dood na Thaise skoolbus aan die brand raak
20 kinders dood na Thaise skoolbus aan die brand raak fotokrediet: Canva

Lees ook: Persoon van belang oor Lusikisiki-massaskietery deur polisie ondervra

BANGKOK, THAILAND. – 20 kinders en drie onderwysers is dood na ‘n skoolbus wat op pad terug was van ‘n uitstappie aan die brand geslaan het.

Die bus het in ‘n betonversperring vasgery toe ‘n voorste wiel gebars het. Die bus het aan die brand geraak. Die drywer het gevlug na hy die vlamme probeer blus het. Hy het hom later aan die polisie oorgegee.

Altesaam 19 kinders en drie onderwysers het oorleef, terwyl 16 mense nog in die hospitaal behandel word.

Bronne: BBC, IOL, The Telegraph

Lees ook: Persoon van belang oor Lusikisiki-massaskietery deur polisie ondervra

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief