22 mense dood tydens skietery by doopseremonie in Niger

Lees ook :

22 mense dood tydens skietery by doopseremonie in Niger fotokrediet: Canva

NIGER. – 22 mense is Maandag deur gewapende mans op motorfietse doodgeskiet tydens ‘n doopseremonie in Tillabéri, Niger.

Lees ook: Lotto-boerpot vir vanaand staan op R16 miljoen

Die motief vir die skietery is onbekend, maar dit is moontlik verbind aan Islamitiese Staat- en Al-Qaeda Djihad-groepe wat in die gebied aktief is.

Maandag se aanval volg op ‘n aanval op 14 soldate wat verlede Woensdag ingewag is en doodgemaak is. Die soldate is gestuur om ‘n diefstal deur gewapende verdagtes te ondersoek, maar hulle is ingewag en doodgeskiet.

Bronne: BBC, Legit, Daily Post Nigeria

Lees ook: Lotto-boerpot vir vanaand staan op R16 miljoen

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief