Lotto uitslae vir 17 September 2025
Boerpotte: Lotto: R16 miljoen LottoPlus1: R2 miljoen LottoPlus2: R9 miljoen Uitslae: Lotto: 12, 18, 23, 27, 38, 52. Bonus: 48. Lotto Plus 1: 17, 20, 21, 29, 39,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,027 op Wednesday 17 September 2025.
Boerpotte: Lotto: R16 miljoen LottoPlus1: R2 miljoen LottoPlus2: R9 miljoen Uitslae: Lotto: 12, 18, 23, 27, 38, 52. Bonus: 48. Lotto Plus 1: 17, 20, 21, 29, 39,…
LIMPOPO. – Die Valke in Limpopo het vanoggend (Woensdag) ‘n hofbevel by Polokwane-munisipaliteit uitgevoer. Kol. Katlego Mogale, Valke-woordvoerder, sê in ‘n verklaring die Polokwane-landdroshof…
NOORD-KAAP. – Die Roodepan-polisiekantoor het vandag (Woensdag) saam met die gemeenskapspolisiëringsforum en die Roodepan-drankforum waardigheidspakkies met toiletware aan leerlinge van Hoërskool Homevale oorhandig. Lt.kol.…
Die regering het die Nasionale Grondvervoerwysigingswet en die gewysigde regulasies oor e-hailing (Uber, Bolt, ens.) in die Staatskoerant gepubliseer. Die nuwe wet erken e-hailing-dienste…
LIMPOPO. – Die voormalige sers. Avhahumi Aldolphus Netshikweta (41) het op 20 September 2017 ‘n motoris wat glo nie wou stilhou nie, geskiet. Netshikweta…
NIGER. – 22 mense is Maandag deur gewapende mans op motorfietse doodgeskiet tydens ‘n doopseremonie in Tillabéri, Niger. Lees ook: Lotto-boerpot vir vanaand staan…
GAUTENG. – Volgens Leanne de Jager, DA-woordvoerder vir omgewing, bly die gesondheid van inwoners in gevaar omdat die Gautengse departement van omgewing na bewering…
Die Lotto-boerpot vir vanaand staan op R16 miljoen. Die LottoPlus1-boerpot staan op R2 miljoen en die LottoPlus2-boerpot staan op R9 miljoen. Lees ook: Powerball…
GAUTENG. – Leigh Matthews is gedurende Julie 2004 op 21-jarige ouderdom deur Donovan Moodley ontvoer en vermoor. Moodley is in 2005 skuldig bevind, maar…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike styging in die prys van petrol in Oktober terwyl die prys van diesel…