Lees ook: Nog 46 leerlinge in Bloemfontein na hospitaal met maagkrampe
GAUTENG. – Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het gesê 23 kinders is sedert Januarie dood nadat hulle voedselprodukte by spazawinkels gekoop het. Daar was ook 441 gevalle van mense wat siek geraak het van kos wat by spazawinkels gekoop is.
In sewe van 19 kinders is organofosfaat met ‘n nadoodse ondersoeke in hulle bloedstroom gevind. Die middel word as plaagdoder in landbou gebruik.
Die polisie sal nou klopjagte uitvoer op spazawinkels in Gauteng om seker te maak die winkels voldoen aan regulasies.
Bronne: The Citizen, Briefly, SABC
Lees ook: Nog 46 leerlinge in Bloemfontein na hospitaal met maagkrampe





