Lees ook: Inspeksies uitgevoer by spazawinkels en supermarkte op Theunissen
BLOEMFONTEIN. – Nog 46 leerlinge in Bloemfontein is gehospitaliseer na hulle siek geword het.
Die 33 leerlinge van Primêre Skool Ihobe en 13 van Primêre Skool Itemoheng is na die Pelonomi-hospitaal geneem na hulle glo gekla het van maagkrampe na hulle sjokolade en koekies by spazawinkels naby die skool gekoop en geëet het.
Drie leerlinge is steeds in die hospitaal vir waarneming.
Bronne: eNCA, Jacaranda FM, The BulRushes
Lees ook: Inspeksies uitgevoer by spazawinkels en supermarkte op Theunissen





