24 mense dood en sowat 20 kinders vermis ná oorstromings in Texas

Lees ook :

24 mense dood en sowat 20 kinders vermis ná oorstromings in Texas fotokrediet: X

TEXAS, VSA. – 24 mense is dood en sowat 25 is vermis, insluitend meisies van ’n Christelike kamp, ná oorstromings in Texas.

Lees ook: Waarskuwings vir sneeu en reën vir vandag uitgereik

Sowat 20 meisies van die Camp Mystic, ‘n somervakansiekamp vir meisies, is vermis ná oorstromings by die kamp.

Verskeie paaie is weggespoel en telefoonlyne is stukkend. ’n Noodtoestand is deur die goewerneur van Texas afgekondig. Intussen duur reddingspogings voort om vermistes op te spoor.

Bronne: BBC, Sky News, The Independent

Lees ook: Waarskuwings vir sneeu en reën vir vandag uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief