245 skole in Gauteng as ‘gevaarlik’ verklaar

Lees ook :

245 skole in Gauteng as gevaarlik verklaar
245 skole in Gauteng as gevaarlik verklaar fotokrediet: Canva

Lees ook: Sneeu en reën ná hittegolf voorspel

Die Gautengse departement van onderwys het 245 skole in die provinsie as “gevaarlik” verklaar. 75 van die skole is as “uiterste hoërisikogebiede” identifiseer.

Die onderwys-LUR, Matome Chiloane, het gesê die skole self is nie noodwendig gevaarlik nie, maar bendes, dwelms en toegang tot wapens in die gebiede was faktore in die klassifisering van die skole.

Chiloane het gesê die faktore beïnvloed die skole en veroorsaak boeliery, vandalisme en slegte dissipline.

Bronne: IOL, SABC, EWN

Lees ook: Sneeu en reën ná hittegolf voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief