Brekende Nuus
Afrikaans

4 in hegtenis wat appel en vla op Britse kroonjuwele gooi

4 in hegtenis wat appel en vla op Britse kroonjuwele gooi

fotokrediet: Canva
4 in hegtenis wat appel en vla op Britse kroonjuwele gooi fotokrediet: Canva

VK. – Vier mense is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n appel-en-vla-nagereg op die vertoonkas waarin die Britse kroonjuwele gehou word, gegooi het.

Lees ook: Nog 4 verdagtes in hegtenis vir Louvre-roof

Die polisie is geskakel nadat die verdagtes die nagereg op die vertoonkas gegooi het waarin die staatskroon gehou word.

Hulle word aangekla van kriminele skade. Die Take Back Power-groep het verantwoordelikheid vir die voorval aanvaar.

Bronne: BBC, Sky News, The Independent

Lees ook: Nog 4 verdagtes in hegtenis vir Louvre-roof