Daily lotto uitslae vir 7 December 2025
Boerpotte: Daily lotto: R300 000 Daily Lotto Plus: R100 000 Uitslae: Daily Lotto: 05, 13, 21, 26, 34. Daily Lotto Plus: 03, 06, 14, 26, 34.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,108 op Sunday 7 December 2025.
Boerpotte: Daily lotto: R300 000 Daily Lotto Plus: R100 000 Uitslae: Daily Lotto: 05, 13, 21, 26, 34. Daily Lotto Plus: 03, 06, 14, 26, 34.
INDONESIË. – Die dodetal ná die oorstromings in Indonesië het tot meer as 900 gestyg. Lees ook: Dodetal in Indonesië styg steeds ná stormweer…
GOA, INDIË. – 25 mense is gister oorlede in ‘n brand by ‘n nagklub in Goa, Indië. Ses mense is in ‘n hospitaal met…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik. Lees ook: 11 dood in massaskietery Die waarskuwing is geldig vir…
BETHLEHEM. – Die historiese, tradisionele reuse kersboom voor die Nativity Church in Bethlehem is vir die eerste keer in twee jaar versier. Lees ook:…
OEKRAÏNE. – Rusland het Oekraïense infrastruktuur met 653 hommeltuie en 51 vuurpyle geteiken. Lees ook: 4 in hegtenis wat appel en vla op Britse…
VK. – Vier mense is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n appel-en-vla-nagereg op die vertoonkas waarin die Britse kroonjuwele gehou word, gegooi het. Lees…