Lees ook: Vyf verdagtes in hegtenis vir korrupsie in Kimberley en op Petrusburg
400 mense was gister gestrand op Tafelberg na ‘n brand by die onderste kabelkarstasie en administrasiegebou uitgebreek het. Die brand is glo veroorsaak deur ‘n litiumbattery wat aan die brand geraak het.
Daar was geen beserings nie en almal is veilig ontruim. Die Tafelberg-sweefspoormaatskappy het aangekondig die kabelbaan is tydelik buite werking weens die brand.
Bronne: BusinessTech, IOL, Facebook
Lees ook: Vyf verdagtes in hegtenis vir korrupsie in Kimberley en op Petrusburg





