77 mense dood na brandstoftenkwa in Nigerië ontplof

Lees ook :

77 mense dood na brandstoftenkwa in Nigerië ontplof fotokrediet: Canva

Lees ook: Meer as 100 mense dood na petroltenkwa in Nigerië ontplof

NIGERIË. – Altesaam 77 persone is Saterdag in Nigerië dood toe hulle brandstof probeer kry het op die toneel waar ’n brandstoftenkwa ontplof het na dit omgeslaan het.

Brandstof het by die tenkwa uitgeloop na dit omgeslaan het. Mense het hulle na die toneel gehaas om van die brandstof bymekaar te maak, toe dit ontplof het. Behalwe die 77 persone wat dood is, is nog 25 in die ontploffing gewond.

Bronne: BBC, The Citizen, Sky News

Lees ook: Meer as 100 mense dood na petroltenkwa in Nigerië ontplof

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief