Lees ook: Beskuldigde in Lusikisiki-skietery laat vaar borgaansoek
Sowat 104 mense is deur vlamme verteer na ’n petroltenkwa Dinsdagnag in Nigerië ontplof het. Die mense is dood na hulle ten spyte van waarskuwings deur die polisie die brandende tenkwa genader het om petrol op te skep wat besig was om uit die tenkwa te lek.
Die tenkwa het ‘n ongeluk gemaak en omgeslaan, waarna dit in vlamme uitgebars het. Talle mense is kritiek beseer na die petroltenkwa ontplof het terwyl hulle vir die lekkende petrol geskarrel het.
Bronne: BBC, CNN, CBS News
Lees ook: Beskuldigde in Lusikisiki-skietery laat vaar borgaansoek





