Ry versigtig op N8 by lughawe-afdraai

Lees ook :

Vee wat tans in die veld by die afdraai na die Kimberley-lughawe op die N8 in die rigting van Bloemfontein wei, kan moontlik ’n gevaar vir motoriste skep.

Hulle wei op die rand van die sypaadjie. Motoriste word aangemoedig om spoed in die gebied te verminder.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief