Chris Hani se moordenaar Janusz Waluś sal nie vandag op parool vrygelaat nie.
Chrispin Phiri, woordvoerder van die departement van justisie en korrektiewe dienste, het bevestig dat Janusz Waluś eers op parool vrygelaat sal word sodra sy dokters goedkeuring gegee het.
Lees die volledige berig hier.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.





