Lees ook: Betogings in Riverlea na liggame van vyf vermeende onwettige myners gevind is
Die polisie monitor steeds die situasie in Riverlea, Johannesburg, na gister se betogings teen onwettige myners.
Inwoners het gister die hoofpad blokkeer na die liggame van vyf vermoedelik onwettige myners die naweek gekry is na ‘n beweerde skietery tussen twee groepe onwettige myners.
Een persoon is noodlottig getref deur ‘n dwaalkoeël na ‘n skietery tussen die polisie en onwettige myners.
Die polisie minister Bheki Cele het gister na Riverlea gereis en belowe om aksie te neem.
Bronne: EWN, News24, eNCA
Lees ook: Betogings in Riverlea na liggame van vyf vermeende onwettige myners gevind is





