Landdros afgedank wat glo soos vrou aantrek om meisie se eksamen te skryf

Lees ook :

Landdros afgedank wat glo soos vrou aantrek om meisie se eksamen te skryf
Landdros afgedank wat glo soos vrou aantrek om meisie se eksamen te skryf fotokrediet: Canva

Lees ook: Polisie monitor Riverlea na betogings gister

‘n Nuut-aangestelde Ugandese landdros is afgedank na hy glo soos ‘n vrou aangetrek het om sy meisie se eksamen vir haar te skryf.

Ssemwogerere Ammaari Musa is in hegtenis geneem en word aangekla op twee aanklagtes van vervalsing en een van nabootsing.

Musa, onder die naam Anthony Mukisa, het die Bar Course-eksamen vir Irene Mutonyi in Lira probeer skryf. Die saak is by die polisie aangemeld en hy is in hegtenis geneem. Hy het reeds in die hof verskyn en sal weer op 3 Augustus verskyn.

Bronne: IOL, Legit, The Nigeria Laywer

Lees ook: Polisie monitor Riverlea na betogings gister

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief