Lees ook: Koeël wat Senzo Meyiwa dood, gevuur vanaf beskuldigde nommer 3 se vuurwapen
PRETORIA. – Die nadoodse ondersoek van Senzo Meyiwa, wat die week in die hof bespreek is, het teorieë dat Kelly Khumalo hom doodgemaak het, verkeerd bewys.
Die patoloog, dr. Johannes Steenekamp, het getuig iemand langer as Senzo Meyiwa het hom doodgeskiet.
Hy het getuig die vuurwapen is teen sy bors gedruk en het gelei tot hewige inwendige bloeding en skade aan sy long en hart. Steenekamp het getuig Meyiwa is binne sekondes of minute dood.
Bronne: Nehanda Radio, Briefly, News24
Lees ook: Koeël wat Senzo Meyiwa dood, gevuur vanaf beskuldigde nommer 3 se vuurwapen





