Kyk: Kind glo in hospitaal deur sekuriteitswagte aangerand

Lees ook :

Foto: Skermgreep van video @theboionitagain Tik Tok

Video-opname in berig. Waarskuwing! Nie vir sensitiewe lesers nie.

In ‘n video-opname wat deur Sthembiso Mngomaop op sosiale media gedeel word, kan gesien word hoe twee sekuriteitswagte na bewering ‘n persoon in ‘n hospitaalbed agter ‘n gordyn aanrand. Die houe en vreesbevange gekla kan gehoor word.

‘n Verpleegpersoneellid stap net verby.

Volgens die persoon wat die opname maak, gebeur dit vermoedelik in Ladysmith- provinsiale hospitaal en word daar gesê die persoon wat aangerand word, is ‘n 13-jarige kind.

In kommentaar op die plasing het ‘n persoon gesê die departement is besig met ‘n ondersoek en die twee wagte is verwyder.

FiND iT is nie seker wanneer die voorval plaasgevind het nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief