Polisie soek ‘ontvoerders wat drie van plaas vat en menseregte skend’

Lees ook :

Foto: SAPD

MPUMALANGA. – Die Komatipoort-polisie is op soek na die ontvoerders wat na bewering drie werknemers Sondagaand 24 September van ‘n plaas gevat, maar weer later losgelaat het.

Die polisie sê die getraumatiseerde slagoffers word ondersteun en ontvang mediese behandeling in ‘n hospitaal nadat hulle menseregte gruwelik tydens die voorval geskend is.

Mosambiekse verdagtes word deur die polisie saam met Interpol gesoek.

Die motief van die voorval vorm deel van die ondersoek, maar ontvoering vir ‘n losprys word nie uitgesluit nie.

Reuben Makwaka kan volgens die polisie met die ondersoek behulpsaam wees.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief